Hierdie maand het ons die geleentheid om vrou-wees te vier. Vir enige vrou is die skrifgedeelte in Spreuke 31 ‘n strewe, maar verseker ook ‘n uitdaging! Vir baie jare het die vyand (Duiwel) in my eie lewe kom steel juis deur hierdie skrifgedeelte. Dit is mos in sy aard – hy kom net om te …