‘n Gunsteling oomblik om van deel te wees, is om kinders dop te hou wanneer hulle ‘n geskenk ontvang en op te let hoe hulle dit dan dadelik begin oopmaak. Ongeag hoe mooi die geskenk papier is, hoe pragtig die lint gedrapeer is, ongeag al die moeite en liefde waarmee die geskenk gekies, gekoop/gemaak en …