vrees

Vrees

Fear – the devastating weapon in the hand of the enemy. Vrees is verseker een van die grootste wapens wat die vyand gebruik. In Johannes 10:10 word ons herinner dat die vyand op die oorlogspad is vir drie redes, naamlik om te steel, te slag en uit te roei. Satan is in beheer van chaos, …

prayer

Prayer

Prayer – the conversation that will move mountains In Maart vier ons Wêreld bid-dag vir vroue, en dit herinner my aan die kragtige werking van gebed. God se hart is nie net dat ons “van” Hom sal praat nie, maar ook “met” Hom sal praat. Pray without ceasing. 1 Thessalonians 5:17 Gebed moet die kern vorm …