Dit is nie altyd maklik om die waarheid te vertel nie, maar ons kan almal uit ons eie ervaring getuig dat die waarheid altyd die beter opsie is. In die Bybel word ons selfs daaraan herinner dat die waarheid ons vry maak. Om vry te wees beteken om los te wees van bindinge, verlede, houvas …