God se Woord is altyd konstant, altyd die waarheid en altyd getrou. Dit is skerper as ‘n twee-snydende swaard en penetreer tussen murg en been, siel en gees – diep tot daar waar die waarheid openbaar moet word. Sy Woord verander nooit, maar dit verander wel vir ons… Ons het tans die voorreg om Jesus …