Die jaar het skaars begin, en reeds voel dit vir sommige van ons asof die spreekwoordelike “rat race” weer in volle swang is. Ons almal ervaar al die baie verantwoordelikhede, met tog so min tyd. Dit is in tye soos hierdie wat dit voel of jy net in sak wil sit, jou hoof wil buig …