Field

Fokus Skuif

Die jaar het skaars begin, en reeds voel dit vir sommige van ons asof die spreekwoordelike “rat race” weer in volle swang is.

Ons almal ervaar al die baie verantwoordelikhede, met tog so min tyd.

Dit is in tye soos hierdie wat dit voel of jy net in sak wil sit, jou hoof wil buig en hoop vir net n bietjie rus en n goeie uitkoms uitkoms.

Die Woord sê egter die teenoorgestelde. In plaas van af kyk en top oor ons omstandighede, moet ons egter ons hoof lig en op kyk – na dit wat groter is as ons sogenaamde realiteite.

Vandag word ons herinner aan die voorreg om te kan opkyk, oorgee, terug gee en hoop te hê in Sy vrede.

I will lift up my eyes to the hills— From whence comes my help? My help comes from the Lord, Who made heaven and earth. He will not allow your foot to be moved; He who keeps you will not slumber. Behold, He who keeps Israel Shall neither slumber nor sleep. The Lord is your keeper; The Lord is your shade at your right hand. The sun shall not strike you by day, Nor the moon by night. The Lord shall preserve you from all evil; He shall preserve your soul. The Lord shall preserve your going out and your coming in From this time forth, and even forevermore.

Psalms‬ ‭121‬:‭1‬-‭8‬ ‭NKJV

Kies saam met my vandag om die fokus weg te skuif van die hier en nou, maar na dit wat ewigheidswaarde het.