Die jaar het skaars begin, en reeds voel dit vir sommige van ons asof die spreekwoordelike “rat race” weer in volle swang is. Ons almal ervaar al die baie verantwoordelikhede, met tog so min tyd. Dit is in tye soos hierdie wat dit voel of jy net in sak wil sit, jou hoof wil buig …
Beskerming In Onsekerheid
Wanneer ons rondom ons kyk, besef ‘n mens ons leef in ‘n baie onseker tyd en die konstante onsekerheid, laat ons soms baie oorweldig voel. Aangesien dinge so onseker is, is almal soekend. Almal is soekend na verskillende dinge, maar tog is die meeste mense op soek na gemoedsrus. In ‘n wêreld wat dinge die …
Geseënde Kersfees
God se Woord is altyd konstant, altyd die waarheid en altyd getrou. Dit is skerper as ‘n twee-snydende swaard en penetreer tussen murg en been, siel en gees – diep tot daar waar die waarheid openbaar moet word. Sy Woord verander nooit, maar dit verander wel vir ons… Ons het tans die voorreg om Jesus …
Future Impact
We often don’t realize the impact of something that seems small, can have on the future. Actions you take now will impact the future in a great way. Great things are done by a series of small things brought together. – Vincent van Gogh We read in Matthew 17:20 that if you have faith as …
Choosing Focus
While driving, you focus on the road that you have to drive on. If you take your eyes off the road, you will go in the direction your eyes are fixed. So it is in life as well, what you put your eyes on, you will start following in your deeds. How often do we put …