onsekerheid veer

Beskerming In Onsekerheid

Wanneer ons rondom ons kyk, besef ‘n mens ons leef in ‘n baie onseker tyd en die konstante onsekerheid, laat ons soms baie oorweldig voel.

Aangesien dinge so onseker is, is almal soekend. Almal is soekend na verskillende dinge, maar tog is die meeste mense op soek na gemoedsrus.

In ‘n wêreld wat dinge die heel tyd verander, is daar egter een aspek wat nooit verander nie, naamlik God se Woord. Hy is wie Hy sê Hy is. Hy is altyd die waarheid en dus altyd die antwoord op elke soekende situasie.

In Psalm 121 word ons egter weer herinner aan God se Almag, teenwoordigheid en getrouheid.

God protects us:

I look up to the mountains and hills, longing for God’s help. But then I realize that our true help and protection is only from the Lord, our Creator who made the heavens and the earth.

He will guard and guide me, never letting me stumble or fall. God is my keeper; He will never forget nor ignore me. He will never slumber nor sleep’ He is the Guardian-God for His people, Israel.

Yahweh Himself will watch over you; He is always at your side to shelter you safely in His presence. He’s protecting you from all danger both day and night. 

He will keep you from every form of evil or calamity as He continuously watches over you. You will be guarded by God Himself. You will be safe when you leave your home, and safely you will return.

He will protect you now, and He’ll protect you forevermore!

Psalm 121 TPT

Gebed:

Dankie Vader vir U Woord, die waarheid en getrouheid – iets waaraan ons gereeld moet herinner word in ‘n tyd soos nou. Help ons om ons oog weg te draai van ons aardse ondervindinge nie, maar eerder na U, want U is, U was en U sal altyd wees.  In Jesus Naam. Amen