Ek besef net al hoe meer dat ons (as God se kinders) nooit regtig sal kan besef HOE intens lief God ons werklik het nie. Alhoewel ons dit nooit regtig sal kan verstaan nie, kan ons wel kies om te glo dat Sy liefde onvoorwaardelik is, en dus volmaak! God se hart is altyd Sy …