Die nuwe jaar het skaars begin, en tog voel dit vir sommige of hierdie jaar klaar met ons begin weghardloop het. Soms voel alles oorweldigend en dit is dan wanneer ons stoei om kop bo water te hou – veral met ‘n positiewe ingesteldheid. Gelukkig weet ons – “‘n Dag op ‘n slag” is altyd ‘n goeie …