Vandag het ons die voorreg gehad om Jesus se geboorte te herdenk asook die geskenk van die ewige lewe – alles a.g.v. Hom! The gift of God is eternal life in Christ Jesus our Lord. Romans 6:23b NKJV GEEN ander geskenk sal ooit vergelyk kan word met Hom nie. Vir ons is ‘n Seun gebore, …