Ons kan almal daarvan getuig dat ons in uitdagende tye leef. Ek besef net al hoe meer dat dit ‘n baie donker plek moet wees as daar geen hoop in ‘n persoon se hart is nie. Dit moet ook ‘n vreesaanjaende plek wees as persone nie ‘n lewende verhouding met Jesus het nie – ‘n …