Fear – the devastating weapon in the hand of the enemy. Vrees is verseker een van die grootste wapens wat die vyand gebruik. In Johannes 10:10 word ons herinner dat die vyand op die oorlogspad is vir drie redes, naamlik om te steel, te slag en uit te roei. Satan is in beheer van chaos, …
How He Loves Us
Ek besef net al hoe meer dat ons (as God se kinders) nooit regtig sal kan besef HOE intens lief God ons werklik het nie. Alhoewel ons dit nooit regtig sal kan verstaan nie, kan ons wel kies om te glo dat Sy liefde onvoorwaardelik is, en dus volmaak! God se hart is altyd Sy …
Love and Approval
God created us to have the need for love and approval. We often attempt to earn approval from the world, without actually realising that we already received approval from Jesus. Therefore receive one another, just as Christ received us, to the glory of God. Romans 15:7 The enemy tries to trick us by feeding lies, …
Prayer
Prayer – the conversation that will move mountains In Maart vier ons Wêreld bid-dag vir vroue, en dit herinner my aan die kragtige werking van gebed. God se hart is nie net dat ons “van” Hom sal praat nie, maar ook “met” Hom sal praat. Pray without ceasing. 1 Thessalonians 5:17 Gebed moet die kern vorm …
Die Grootste Geskenk
Vandag het ons die voorreg gehad om Jesus se geboorte te herdenk asook die geskenk van die ewige lewe – alles a.g.v. Hom! The gift of God is eternal life in Christ Jesus our Lord. Romans 6:23b NKJV GEEN ander geskenk sal ooit vergelyk kan word met Hom nie. Vir ons is ‘n Seun gebore, …